Disciple4 – Afrikaanse Hanleiding

D

Aangeheg ‘n uiteensetting van die basiese beginsels van Disciple4 en die proses om dit toe te pas. Die handleiding verduidelik die proses van 25 weke vir die ontwikkeling van dissipels en dissipelmakers.

Daar is ook 25 Bybelstudies ingesluit wat gebruik word vir die weeklikse groepsbyeenkomste.

Die proses word in groepe van mikro-groepe van 4 gedoen en neem ongeveer 9-10 maande. Manse en vrouens kom in afsonderlike groepe bymekaar – daar is ‘n hele aantal redes daarvoor.

Daarna stop die groep en elke lid van die groep soek 3 nuwe persone en herhaal die proses. Indien hierdie proses gevolg word, vind vermenigvulding. Disciple4 verskil van kleingroepe in die sin dat kleingroepe nie noodwendig vermenigvuldig nie (hoewel dit die intensie is), maar die Disciple4 groepe het ‘n definitiewe en effektiewe vermenigvuldigings proses (multiplication). Daar is ‘n groot verskil in Growth en Multiplication. Disciple

Baie mense verwar dissipelskap en die maak van dissipelmakers met evangelisasie en hoe om praktiese getuies te wees. Evangelisasie en dissipelskap is uiters belangrik, maar vorm slegs die eerste stap van dissipelmaking.

Kontak my gerus op www.disciple4.com of Whatsapp +27662170111.

Ef.3:19c-20

Bennie Mostert

Archives