{"id":492,"date":"2017-07-31T08:58:55","date_gmt":"2017-07-31T08:58:55","guid":{"rendered":"http:\/\/disciple4.com\/?p=492"},"modified":"2023-04-09T12:22:33","modified_gmt":"2023-04-09T12:22:33","slug":"wat-sal-gebeur-as-niemand-bid-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/2017\/07\/31\/wat-sal-gebeur-as-niemand-bid-nie\/","title":{"rendered":"Wat sal gebeur as niemand bid nie?"},"content":{"rendered":"<p>Ons kry so \u2019n situasie in Esegi\u00ebl 22:23-31.<br \/>\nLet op die verwoestende gevolge wanneer daar nie gebid word nie. Hier lees ons van \u2019n stad (Jerusalem) waar die regeerders hulleself verryk het, die priesters nie meer heilig geleef het nie, die amptenare oneerlike wins gemaak het, die profete leuens verkondig het en die mense mekaar verdruk, vermoor en beroof het. God het dit gesien en iemand gesoek om vir die stad te bid: \u201cEk het iemand tussen hulle gesoek wat \u2019n muur sou bou en vir die stad in die bres sou tree dat dit nie vernietig sou word nie, maar Ek het niemand gekry nie. Daarom laat Ek my toorn oor hulle losbreek en vernietig Ek hulle met die vuur van my gramskap. Ek laat hulle kry wat hulle verdien\u201d (Eseg 22:30-31). Kyk ook na Jesaja 59:16 waar die Here s\u00ea Hy was verbaas dat niemand tussenbeide getree het nie, dat niemand as voorbidder opgetree het nie, dat niemand in die bres gaan staan het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons kry so \u2019n situasie in Esegi\u00ebl 22:23-31. Let op die verwoestende gevolge wanneer daar nie gebid word nie. Hier lees ons van \u2019n stad (Jerusalem) waar die regeerders hulleself verryk het, die priesters nie meer heilig geleef het nie, die amptenare oneerlike wins gemaak het, die profete leuens verkondig het en die mense mekaar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[13],"tags":[],"class_list":["post-492","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-quotes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/492","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=492"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/492\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1474,"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/492\/revisions\/1474"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=492"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=492"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/disciple4.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=492"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}